KHAYA4U guesthouse neat, safe, accommodation with ensuite at a very affordable price
KHAYA4U op DUNDEE in die hart van KZN.
Ons hier LIEF LEKKER en wéét al wat lekker is…
* Ons glo jy moet na jou reis jou bene kan rek – onder ons reuseboom ….in ‘n sti straat.
* Ons glo jy moet veral veilig en gerieflijk slaap – in ‘n stil, ruim kamer met eie badkamer….in styl…
* Ons glo jy moet die dag met ‘n rerige lekker ontbyt begin, voor jy pad vat…
* ons glo darm ook aan ‘n lekker prys 550.
Kies ons khaya4u en skakel ons by 0837790924.
Jy sal weer en weer wil kom en lekker slaap by KHAYA4U!
Additional Info
Address | 64 Old Acre Street, Dundee 3000 South Africa |
Comments