Riviera Hotel se kamers sowel as die chalets het n prag uitsig oor die Bergrivier. Ons Restaurant, “Die Pont” spog met n seekos spyskaart en Sondag Buffet wat tonge aan die praat het. Rugby word op die “bigscreen'” geniet en die kroeg is naby vir geseligheid.
Photo Gallery
|
Riviera Hotel
Additional Info
Address | Voortrekker road 7365 Velddrif, South Africa |
Comments